Wreed en mooi is die dood
12,99 €*
Nach dem Kauf zum Download bereit Ein Downloadlink ist wenige Minuten nach dem Kauf im eigenen Benutzerprofil verfügbar.
ISBN/EAN:
9781868429448
Al is die dood 'n feit soos 'n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek. In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van 'n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer. Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het. 'n Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en 'n sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wêreld blymoedig te verlaat. Daar is selfs 'n bietjie humor... soos die storie oor die jong dominee wat in 'n leë graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis. Die dood is wreed ja, maar dit kan - verrassend genoeg ? ook mooi wees.
Tobie Wiese is skrywer, medeskrywer en samesteller van etlike boeke oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe van geskiedenis en motorfietsry tot spioenasie. Dit sluit in die topverkoper Geheime Revolusie, asook Vreedsame Revolusie (geskryf namens Niël Barnard), Die Bike-boek (samesteller) en Die verhaal van Elandskloof. In sy lang loopbaan as joernalis het Tobie in verskillende hoedanig-hede by Volksblad, Die Burger, Huisgenoot (nuusredakteur) en Insig (adjunkredakteur) gewerk. Hy is al met Pica - en Mondi-toekennings bekroon vir sy skryfwerk. Tobie het ook by die Departement Joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch klasgegee.

Autor: | Tobie Wiese |
---|---|
EAN: | 9781868429448 |
eBook Format: | ePUB |
Sprache: | metaCatalog.groups.language.options.afrikaans |
Produktart: | eBook |
Veröffentlichungsdatum: | 08.05.2019 |
Untertitel: | Verhale oor verlies, hunkering en heling |
Kategorie: | |
Schlagworte: | Afskeid Dana Snyman Karel Schoeman Karin Brynard Marita van der Vyver ander kant begrafnis dood geloof godsdiens heling hunkering mooi persoonlike verhale raad rou siekte sterf sterwend sterwensbegeleiding trauma verhale verlies |
Anmelden
Möchten Sie lieber vor Ort einkaufen?
Haben Sie weiterführende Fragen zu diesem Buch oder anderen Produkten? Oder möchten Sie einfach doch lieber in der Buchhandlung stöbern? Wir sind gern persönlich für Sie da und beraten Sie auch telefonisch.
Bergische Buchhandlung R. Schmitz
Wetterauer Str. 6
42897 Remscheid-Lennep
Telefon: 02191/668255
Mo – Fr10:00 – 18:00 UhrSa09:00 – 13:00 Uhr