Die SAW en Cuito Cuanaval
9,99 €*
Nach dem Kauf zum Download bereit Ein Downloadlink ist wenige Minuten nach dem Kauf im eigenen Benutzerprofil verfügbar.
ISBN/EAN:
9781928248064
In 1987-1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van 'n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het. Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem. Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig 'n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat 'n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié veldtog gespeel het. Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.
DR. LEOPOLD SCHOLTZ is 'n oudjoernalis en die skrywer van agt boeke, waaronder die gewilde Die SAW in die Grensoorlog en Ratels aan die Lomba. Hy was tot 2007 adjunkredakteur van Die Burger en het daarna Media24 se Europese kantoor beman. Hy het in 2013 afgetree, maar skryf steeds gereeld analises oor die internasionale politiek en aktuele sake. Scholtz is in 1997 gerekruteer vir die Reserwemag van die SANW en het by verskeie hoofkwartiere as stafoffisier (kaptein) gedien. Hy is tans 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus.

Autor: | Leopold Scholtz |
---|---|
EAN: | 9781928248064 |
eBook Format: | ePUB |
Sprache: | English |
Produktart: | eBook |
Veröffentlichungsdatum: | 15.02.2020 |
Untertitel: | 'n Taktiese en strategiese analise |
Kategorie: | |
Schlagworte: | Angola Chambinga Cuito Cuanavale Fapla Fidel Castro Grensoorlog Jannie Geldenhuys Lomba MPLA Namibië SAW Suid-Afrikaanse Weermag Tumpo strategiese analise taktiese analise |
Anmelden
Möchten Sie lieber vor Ort einkaufen?
Haben Sie weiterführende Fragen zu diesem Buch oder anderen Produkten? Oder möchten Sie einfach doch lieber in der Buchhandlung stöbern? Wir sind gern persönlich für Sie da und beraten Sie auch telefonisch.
Bergische Buchhandlung R. Schmitz
Wetterauer Str. 6
42897 Remscheid-Lennep
Telefon: 02191/668255
Mo – Fr10:00 – 18:00 UhrSa09:00 – 13:00 Uhr